Leslie Odom jr.

Leslie Odom jr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Augustus 1981 (1981-08-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leslie Odom jr. (gebore 6 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Red Tails (2012) en Murder on the Orient Express (2017), en in die televisiereekse Person of Interest (2011) en Smash (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy